Wêrelddag vir Verbruikersregte: Ondersteun mededinging, ondersteun die verbruiker | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9710 | | Wêrelddag vir Verbruikersregte: Ondersteun mededinging, ondersteun die verbruiker | Willem Boshoff | Wêrelddag vir Verbruikersregte word op 15 Maart gevier. In ʼn meningsartikel skryf prof Willem Boshoff dat ons moet nadink oor hoe regulerende beperkings en nie-mededigende oogmerke die land se verbruikergesentreerde mededingingsbeleid kan laat ontspoor. |
Internasionale Vrouedag: Vroue se stemme moet gehoor word | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9697 | | Internasionale Vrouedag: Vroue se stemme moet gehoor word | Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking | Internasionale Vrouedag is op 8 Maart gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat die stemme van vroue in alle sfere van die samelewing gehoor moet word. |
SA se vroue-akademici het uitgebrand toe hulle van die huis af moes werk | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9694 | | SA se vroue-akademici het uitgebrand toe hulle van die huis af moes werk | Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking [Alec Basson] | Om van die huis af te werk het vir baie Suid-Afrikaanse vroue-akademici in ʼn nagmerrie ontaard gedurende die eerste ses maande van die grendeltyd wat in 2020 deur die Covid-19-pandemie genoodsaak is. |
Sirkel-ekonomie kan munisipaliteite help om afval volhoubaar te bestuur | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9693 | | Sirkel-ekonomie kan munisipaliteite help om afval volhoubaar te bestuur | Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking [Alec Basson] | Munisipaliteite, veral die kleineres, moet dit oorweeg om ’n sirkel-ekonomie-model te implementeer wat hulle kan help om afval volhoubaar te bestuur. Dit behels die hergebruik, herwinning, opknapping en hervervaardiging van afvalprodukte. |
OPTIMUS-program bekendstelling 2023 | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9678 | | OPTIMUS-program bekendstelling 2023 | Dr Sharon Malan | Excellence and achievement were celebrated as the Faculty of Economic and Management Sciences (EMS) welcomed some of the top second-year students in the faculty to the opening of the 2023 OPTIMUS programme on Monday, 20 February 2023. |
South Africa’s relief grant: how it can be used to help young people into jobs | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9680 | | South Africa’s relief grant: how it can be used to help young people into jobs | Kate Orkin, Ingrid Woolard, Maya Goldman, Murray Leibbrandt | The COVID-19 pandemic worsened the unemployment crisis in South Africa. In the second quarter of 2021, unemployment rates were the highest ever officially recorded. Many people who lost their only source of stable income fell into poverty as a result. |
Eerste Korporatiewe Bestuurskonferensie aangebied deur die US-departemente | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9677 | | Eerste Korporatiewe Bestuurskonferensie aangebied deur die US-departemente | George Nel (School of Accountancy) and Nicolene Wesson (Stellenbosch Business School) | Die Eerste Korporatiewe Bestuurskonferensie is gesamentlik deur die Stellenbosch Bestuurskool en die Skool vir Rekeningkunde aangebied. |
Kenners versoek regering om voorkeur aan SA se leeskrisis te gee | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9669 | | Kenners versoek regering om voorkeur aan SA se leeskrisis te gee | Corporate Communication and Marketing | Die meeste Suid-Afrikaanse leerlinge in skole wat nie skoolgeld vra nie, voltooi gr. 1 sonder dat hulle die alfabet onder die knie het, terwyl 82% van gr. 4-leerlinge oor die land heen nie met begrip kan lees nie. |
Privaat, gemeenskaplike grondeienaars benodig meer ondersteuning om renosters te beskerm | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9656 | | Privaat, gemeenskaplike grondeienaars benodig meer ondersteuning om renosters te beskerm | Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking [Alec Basson] | Aanpasbare beleide is nodig om privaat en gemeenskaplike renosterbewaarders, wat ten minste die helfte van die oorblywende renosters in Afrika beskerm, in hulle bewaringspogings te ondersteun. |
Voorwaardes vir navorsingsbeurse hou vroue in STEM-vakgebiede terug | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9651 | | Voorwaardes vir navorsingsbeurse hou vroue in STEM-vakgebiede terug | Anita Bosch & Georgina Pondayi | Die manier waarop die voorwaardes vir navorsingsbeurse geformuleer word kan vroue-akademici daarvan weerhou om vir hierdie tipe befondsing aansoek te doen. |