Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Geakkrediteerde Tydskrifte

​​​​​Kliek hier vir die volledige lys van geakkrediteerde joernale (IBSS, Web of Science Core Collection, Noorweegse Lys, SciELO, Scopus, DOAJ en plaaslike lys) soos verkry vanaf DHOO in  Januarie 2024..

 ​​

. 

Tydskrifte wat​ nie op die bogenoemde internasionale indekse verskyn nie, maar wat in Suid-Afrika gesetel is en aan sekere spesifieke kriteria voldoen (sien hieronder), kan bygevoeg word tot hierdie plaaslike lys van geakkrediteerde tydskrifte.
Internasionale joernale wat na u mening vir akkreditering voorgelê moet word, kan direk via die redaksie van die betrokke joernaal by enige van die geakkrediteerde indekse (sien die skakels hieronder vir elk van die indekse) ingedien word​.