Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

BTW

​Die US is vir BTW geregistreer en die BTW Wet (Wet 89 van 1991) is dus van toepassing. Daar moet reeds tydens die projekplan-fase bepaal word of BTW van toepassing is, ten einde dit in die begroting in te bou en in die kontrakwaarde te weerspieël.

Die Finansiële Beleid (verw. Afd 3.1) verskaf die finansiële riglyne (​soos bepaal deur die Wet) wat geld indien die US BTW wil terugeis, die metode waarvolgens die persentasie BTW wat ʼn kostepunt kan terugeis bepaal word en vir die skep van fakture.

​Inkomste rekeninge vir die skep van buitelandse fakture​Inkomste rekeninge vir binnelandse fakture - BTW word gehefInkomste rekeninge vir binnelandse fakture - BTW word NIE gehef
5598: Buitelandse inkomste vir die lewering van goedere en dienste
5777: Inkomste vir die bywoning van opvoedkundige kursusse, seminare of kongresse.
5387: Inkomste ontvang vir beurse
5592: Buitelandse Inkomste Vrygestel - vir nie-belasbare lewerings

**Internasionale befondsing is vrygestel van BTW

5413: Opdragnavorsing - fondse verkry vir kontraknavorsing
5597: Fondse verkry vir goedere en dienste gelewer, navorsing en enige belasbare lewerings 
(uitgesonder betalings vanaf NNS, WNK, ander statutêre rade en inkomste wat spesifiek tuishoort onder een van die genoemde inkomste rekeninge)
5267: Fondse ontvang vanaf Departement Waterwese en Bosbou
5270: Fondse ontvang vanaf DWT
5307: Fondse ontvang vanaf Waternavorsingskommissie
5388: Inkomstes ten opsigte van borgskappe
5777: Inkomste vir die bywoning van opvoedkundige kursusse, seminare of kongresse.
5387: Inkomste ontvang vir beurse
5596: Proteïennavorsingstigting (kontak Finansiële Dienste om rekening te koppel)
5284: NNS Inkomste Beurse
5285: NNS Inkomste
5373: Donasies ​- kontak asseblief Ontwikkeling en Alumniverhoudinge

**Geen fakture mag teen inkomsterekening 5596 gelaai word sonder vooraf goedkeuring deur Finansiële Dienste nie

Kontak:​

user.png Riaan Basson

phone-call.png021 808 4500

email.png Email Riaan​