Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​NNS Thuthuka

​​Die hoofdoel van die Thuthuka program is om navorsingskapasiteit te ontwikkel deur​​ vroeë loopbaan akademici te help om 'n doktorale kwalifikasie​ of 'n NNS-evaluering te bereik. Thuthuka befondsing dek drie tot nege jaar, afhangende van die toekenningsvlak. Die program fokus​​​​ op die bevordering van die navorsingskapasiteit van aangewese navorsers, alhoewel aansoeke van alle etniese of geslagsgroepe oorweeg word. 

Wie kom in aanmerking:

  • US personeel jonger as 45, besig met PhD studies of binne 5 jaar na verwerwing van 'n PhD
Dit is 'n oproep-gebaseerde aansoek​ wat jaarliks tussen Mei en Julie beskikbaar gestel word.
149018470019475.png

Izel Gordon-Rossouw
Telefoon: 021 808 4985

   Riana Coetsee
    Navrae
    Telefoon: 021 808 2580