Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Subkomitee B Projekbefondsing vir Jong Navorsers (nie-Thuthuka)

​​​​​​​​​​​​​​​Subkomitee B van die Navorsingskomitee is verbind tot die bou van nuwe navorsingskapasiteit en befonds daarom die navorsingsprojekte van jong navorsers. Befondsing in hierdie kategorie geskied normaalweg as ko-befondsing van NNS Thuthuka-toekennings, maar jong navorsers wat​ nie vir NNS​ Thuthuka-befondsing kwalifiseer nie, mag direk by Subkomitee B aansoek doen. 'n Jong navorser word gedefinieer as iemand wat tans ingeskryf is vir doktorale studies, of wat in die afgelope vyf jaar 'n doktorsgraad behaal het. Aansoekers moet voltydse, permanente personeellede van die US wees.




Kontak:​
user.pngShannon Faro
phone-call.png​ 021 808 4480

​Relevante dokumente


2023 Agenda sluitingsdatums
  • 20 Januarie
  • 6 April
  • 11 Augustus
  • 13 Oktober
  • 24 November ​