Die RCA program bied 'n geleentheid vir na-doktorale genote om 'n loopbaan in navorsing te volg en om gementor te word vir navorsingsleierskap en akademiese posisies.
Wie kom in aanmerking:
- Na-doktorale genote wat Suid-Afrikaanse burgers is en hulle PhD binne die afgelope 8 jaar verwerf het sowel as 'n minimum van 2 jaar na-doktorale navorsingservaring.
Die RCA program is 'n oproep-gebaseerde aansoek wat jaarliks beskikbaar gestel word.