Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Na-doktorale genote

​​​​​​​​​​​​​​Nadoktorale genote speel ‘n toenemend belangrike rol in die uitbreiding van navorsing aan die Universiteit.  Sodanige genootskappe skep die geleentheid vir doktorale graduandi om na hul doktorsgraad navorsing te doen vir twee tot drie jaar in ‘n ander akademiese omgewing en soms selfs in ‘n ander land.  Ons is bevoorreg om nadoktorale genote van regoor die wêreld by die Universiteit Stellenbosch te hê. ​​​


Kontak:

user.png Postdoc Info

phone-call.png 021 808 4985