Om aansoek vir etiese klaring te doen, moet u by die NEK-aansoekportaal inteken om u aanlyn NEK-aansoek te skep en in te dien.
Ons beveel sterk aan dat u die handleidings aflaai of die instruksie video's kyk om u te help om die portaal te gebruik.
SKAKEL NA DIE NEK-AANSOEKPORTAAL:
Benodig u tegniese hulp? Epos of skakel die NEK-beampte, Mnr Aden Williams by aden@sun.ac.za / 021 808 9185
LET WEL:
Slegs US-studente en -personeel met 'n geldige US-gebruikersnaam en -wagwoord kan by die NEK-aansoekportaal inteken.