Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

‘n Kliniese proef is ‘n navorsingsverwante studie wat die veiligheid of effektiwiteit van medikasie, toestelle, behandelingstegnieke of voorkomingsmaatreëls op mense toets. In meeste gevalle sal die kliënt die kontraktemplaat verskaf met verwysing na die navorsingsvoorstel. Dit is krities dat die hoofnavorser die navorsingsvoorstel streng sal navolg in die uitvoering van die kliniese proefVerkryging van etiese klaring vir die studie is noodsaaklik.​