Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Bilaterale & Trilaterale Ooreenkomste

​​Die doel van die bilaterale samewerkende programme is om wetenskaplike en tegnologiese samewerking tussen Suid-Afrika en een (bilaterale) of twee (trilaterale) vennoot-lande te bevorder en om die geleentheid te bied vir jong navorsers in Suid-Afrika om interaksie te hê met navorsers oorsee, en sodoende netwerke te ontwikkel en te versterk. 

 Wie kom in aanmerking:

  • Akademiese personeellede met 'n PhD
  • Alle nasionaliteite, solank ​die aansoeker 'n werknemer van die US is vir die volle duur van die projek. 

Hierdie oproep-gebaseerde aansoeke word op verskillende intervalle regdeur die jaar beskikbaar gestel.

149018470019475.png
Contact-.png

Riana Coetsee
Telefoon: 021 808 2580

Izel Gordon-Rossouw
Telefoon: 021 808 4985