Equality-Unit
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​HULPBRONNE EN BELEIDE 

​​Hulpbronne 

Die Eenheid het verskeie dokumente as hulpbronne beskikbaar, sou jy verdere inligting nodig hê.


Beleid​​​e​

Die Eenheid vir Gelykwaardigheid word gerig deur die US se beleide en gedragskode. Hierdie dokumente sluit die volgende in:

​​Die US se Beleid op Onbillike Diskriminasie en Teistering
Die US se MIV/Vigs-beleid vir Personeel en Studente  
Die US se Diensbillikheidsbeleid
Die US se Diensbillikheidsplan​
Die US se Dissiplinêre Kode
(Konsep) Institusionele Teen-Gendergeweld Strategiese Plan