Equality-Unit
Welkom by Universiteit Stellenbosch

WERKSESSIES EN OPLEIDING

Die Eenheid vir Gelykwaardigheid bied verskeie opleidingsessies. Indien jou omgewing belangstel om opleiding van die Eenheid vir Gelykwaardigheid te ontvang, kontak Michelle Munro (Bestuurder: MIV en Seksualiteite Portefeulje en Opleiding), by equalityunit@sun.ac.za. Pasgemaakte opleiding oor sosiale geregtigheid-onderwerpe kan aangevra word indien die onderstaande lys nie het wat jy nodig het nie. Die opleidingsonderwerpe sluit in: 

​Seksuele teistering in die werksplek
​Bemiddeling en konflikhantering
​Toestemming (Consent)
​Empatie
​Geslagsgebaseerde geweld en seksuele teistering: omstander-effek
​Onbewustelike vooroordeel
​Geslag in die werksplek
​Onbillike diskriminasie
​Geslagsgebaseerde geweldsensitisering: 'n trauma-belynde reaksie
​Rapportering van onbillike diskriminasie, teistering, seksuele teistering en viktimisasie
​MIV
​MIV-berading en -toetsing
​Interpersoonlike kommunikasievaardighede
​Seksualiteite, geslagsvloeibaarheid en voornaamwoorde
​Afknouery in die werkplek
​Eenheid vir Gelykwaardigheid oorsig en dienste