Theology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Network for African Congregational Theology (NetACT)

NetACT is ʼn netwerk van twaalf teologiese opleidingsinstansies in Sub-Sahara Afrika wat netwerk en bronne deel met die doel om leiers vir gestuurde gemeentes toe te rus en voor te berei, bv deur dosent- en student-uitruile, kurrikulum- en ander werkswinkels ens. Die Fakulteit Teologie van die US is een van twaalf lede. Die administratiewe kantore van NetACT word tans in die Fakulteit gehuisves en deur Prof Jurgens Hendriks en Ds Kurgi Samaila bestuur. ​


 ​​Dokumente van Belang​