Theology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Ou & Nuwe Testament (ONT)

​​​​​​​​​​Die fokus van Ou en Nuwe Testament is op betroubare, verantwoordelike Bybel-interpretasie. Teologiese eksegese van die Bybel moet verreken word teenoor akademiese en geloofs-gemeenskappe (in Afrika en elders) waar die Evangelie...

 
Lees meer ›
Praktiese Teologie & Missiologie (PTM)

In PTM probeer ons verstaan hoe die Woord en aksies van God vorm kry in die woorde en dade van die mens op aarde. Ons probeer verstaan wat dit beteken om deur God gestuur te word na die wêreld waar ons leef en werk. Hoe oorsteek ons die grense van ​​​...

 
Lees meer ›
Sistematiese Teologie & Ekklesiologie

​Ecclesiology focuses theologically on the history and polity of the church, therefore modules are taught in Church History and Church Polity. In Church History attention is given to church and theological history from the time of the early...​

Lees meer ›