Theology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Praktiese Teologie & Missiologie (PTM)

​​​​ 

In PTM probeer ons verstaan hoe die Woord en aksies van God vorm kry in die woorde en dade van die mens op aarde. Ons probeer verstaan wat dit beteken om deur God gestuur te word na die wêreld waar ons leef en werk. Hoe oorsteek ons die grense van kultuur, ras, klas, geslag, plek en ouderdom om diegene in nood te bereik? Teologie is woorde en getuienisse oor God. Wanneer ons God hoor en sien, begelei God ons na die nood van ons naaste. Wat is hierdie nood? Wat veroorsaak hierdie nood? Hoe spreek ons dit aan? Hoe rus ons leiers, lidmate en gemeentes toe om betrokke te raak by God se sending na die wêreld?

Praktiese Teologie werk in die lig van hierdie vrae met kwessies rondom kerklike bediening, die lewe in geloofsgemeenskappe in verskillende kontekste en transformerende aksies in die samelewing (ontwikkeling).
Die homiletiese proses van die kerkdiens ingebed in liturgiese rituele vorm die ontmoetingspunt tussen God en die mensdom. Ons fokus op spirituele ontwikkeling, pastorale sorg, diakonale uitreik, missionale betrokkenheid, inkulturasie en kontemporêre jeugkwessies.​

 PTM Personeel

 

 

Departementele voorsitter: Praktiese Teologie - BedieningspraktykProf. Ian Nellianell@sun.ac.za+2721 808 9194http://sun.academia.edu/IanNell, Persoonlike webblad
Praktiese Teologie - HomiletiekProfCasWepenercwepener@sun.ac.za+2721 808 3264http://www.sun.ac.za/english/faculty/theology/Pages/Forms/AllItems.aspx?RootFolder=%2Fenglish%2Ffaculty%2Ftheology%2FPages%2FAcademic%20CV%27s&FolderCTID=0x0120005320B2856C85554CBFD9FD46A7356841&View=%7BF2518B27%2DEB0D%2D492B%2DBE40%2D02A9A722E39C%7D, Lys van publikasies
MissiologieProf.Xolile Simondsimon@sun.ac.za+2721 808 3636
Praktiese Teologie - PastoraatProf.Christo Thesnaarcht@sun.ac.za+2721 808 3257http://www.sun.ac.za/english/faculty/theology/Pages/Academic%20CV%27s/DrCThesnaar.aspx, Academic CV
Praktiese Teologie - GemeenskapsontwikkelingProf.Nadine Bowers-Du Toitnbowers@sun.ac.za+2721 808 3856
Praktiese Teologie - JeugwerkProf.Anita Cloeteacloete@sun.ac.za+2721 808 2614http://www.sun.ac.za/english/faculty/theology/Pages/Academic%20CV%27s/DrACloete.aspx, Akademiese CV
Praktiese Teologie - JeugwerkDr.Shantelle Webersmweber+2721 808 2186http://www.sun.ac.za/english/faculty/theology/Pages/Academic%20CV%27s/DrSWeber.aspx, Akademiese CV
Praktiese Teologie - PastoraatDs.Nobuntu Penxa-Matholeninobuntu@sun.ac.za+2721 808 3856
Dosent Praktiese Teologie en MissiologieDs.Dawid Moutondpmouton@sun.ac.za
Senior lektor MissiologieDr.Peter Whitepwhite@sun.ac.za+2721 808 3259http://sun.academia.edu/PeterWhite, Akademiese CV