Theology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Ekumeniese Sentrum vir Leierskapsontwikkeling & Gemeentestudies (Ekklesia)

Dié Sentrum werk nou saam met ʼn wye verskeidenheid kerke as netwerk-sentrum tussen die universiteit en kerke. Dit fokus op praktiese gemeente- en bedieningstudies en die ontwikkeling van leierskap in die kerk, insluitend voortgesette opleiding en toerusting van predikante.​

Klik hier om na Ekklesia se webtuiste te gaan