Die NRF/DST SARChI navorsingsleerstoel in na-oes tegnologie beoog om 'n bydrae te lewer tot die aanspreking van na-oes verliese in Suid-Afrika. Die groep se fokus is vernou tot die volgende navorsingsareas:
1. Ontwikkeling van Koue-Ketting Tegnologieë
2. Kwaliteitsmeting en Kontrole
3. Waardetoevoeging tot produkte
4. Na-oes tegnologie van granate
5. Voedselsekuriteit: Na-oes verliese en Voedselafval