Postharvest Technology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Personeel


Naz.jpgNazneen Ebrahim

Admin & Laboratorium Bestuurder​

Epos: nazneen@sun.ac.za​​

​Tel​ nr: +27 21 808 9242





​​​Prof Dodd.jpg​​​Uitsonderlike Professor​

Prof Malcolm Dodd​ is 'n uitsonderlike professor by die Departement Hortologie. Hy was Bestuurder van die Na-Oes Innovasie Program om innoverende na-oes navorsing in Suid-Afrika te bevorder, deur 'n gesamentlike inisiatief tussen die Departement Wetenskap en Tegnologie en die Nasionale Departement van Landbou. Prof Dodd het 'n rykdom van industrie ervaring opgedoen in na-oes navorsing en bestuur deur sy senior posisies wat hy by CAPESPAN en die Perishable Products Export Control Board beklee het.






AJ5_2763.JPGDr Olaniyi Amos Fawole ​

Navorser

Waardetoevoegings-potensiaal van granaat vrugte

Epos: olaniyi@sun.ac.za​

Tel nr: +27 21 808 4068​




  

AJ5_2770.JPGLizanne O'Grady

Navorsingsassistent 

Epos: ogrady.sun.ac.za








Cheslyn.jpg

Cheslyn Se​​ptember

Laboratoriumassiste​nt