Postharvest Technology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Studente

​​​​​​​​​​​​​​PhD Stu​​dente



ebrahiema.jpgEbrahiema Arend​se

PhD Voedselwetenskap​​

Nie-destruktiewe meting en voorspelling van granaat vrugkwaliteit


 





Zinash.jpgZinash Bel​ay

PhD Voedselwetenskap

Modellering en verbetering van aktiewe gemodifiseerde verpakking vir granaat ariele






Tarl.jpg

Tarl Berr​y 

PhD Meganiese Ingenieurswese

Optimisering van multi-skaal geventileerde verpakkingsontwerp vir die volgende generasie koel ketting strategieë van hortologiese produkte






Anelle foto cv.jpgAnelle Blanckenb​erg

PhD Hortologie

Kwantifisering en vermindering van na-oes vrugte verliese








Andries.pngAndries Da​niels

PhD Wingerdkunde 

Nie-destruktiewe multi-evaluasie van tafeldruiwe-kwaliteitsparameters en defekte





Samuel.jpg

Samuel Ge​​tahun

PhD MeganieseIngenieurswese

Berekende vloeistof dinamiese modelbaseerde kwantifiseering van energie-verbruiking en strategie-identifisering om besparing te verbeter en vermorsing te verminder in die vrugte koue ketting. 






tobi.jpg

Tobi Fa​diji

PhD Meganiese Ingenieurswese

Evalueer meganiese ontwerp en optrede van geventileerde verpakking






AJ5_2757.JPGZaharan Hussei​​n

PhD Voedselwetenskap

Kneus-skade vatbaarheid en impak daarvan op granaat vrugkwaliteit







​​Luke2.JPGLuke Mugo​​​​de

PhD Voedselwetenskap

Ondersoek die fisiologie en kwaliteitreaksies van granaat vrugte om beheerde atmosfeer opberging te optimaliseer





Karen.jpg

Karen Munhuw​eyi

​PhD Voedselwetenskap 

Aktiewe verpakking van heel en minimaal geprosesseerde granaat vrugte





Frederick.JPG

Frederick Nturam​​birwe

PhD Elektriese & Elektroniese Ingenieurswese 

Ondersoek die SQUID-NMR tegniek om roetine nie-destruktiewe interne vrugtekwaliteit te toets






maita.png

Matia ​Mukam​​a 

PhD Voedselwetenskap

Bereken die lugvloei weerstand en verkoelingskaraktereienskappe van granaat vrugte binne geventileerde verpakking 





MSc Students


Gilbert.JPG

Gilbert Am​pem

MSc Voedselwetenskap 

Fisio-chemiese en meganiese eienskappe van granaat vrugte met betrekking tot prosessering en voeding






Julian.jpg

Julian Atuk​​​​uri 

MSc Voedselwetenskap 

Toepassing van na-oes chemiese behandeling om die opberging en raklewe van heel granaat vrugte te verbeter






AJ5_2776.JPGTatenda Kawhena 

MSc Hortologie 

Nie-chemiese opbergingstegnologieë vir appel (Granny Smith) en peer (Packham's Triumph) varieteite om oppervlakkige letsels te voorkom






Sekina.jpg

Sekina Lebo​​tsa

MEng Elektriese & Electroniese Ingenieurswese 

Interne kwaliteitsmeting van suurlemoene deur middel van NIR spektroskopie




Robert.jpg

​Rober​t Lufu 

MSc Voedselwetenskap 

Ondersoek die effek van interne verpakking (binnesakke) op verkoelingskaraktereienskappe en na-oes kwaliteit van granaat vrugte (kv Wonderful)





​​

Kudzai Mu​gejo 

MEng Meganiese Ingenieurswese

Verkoeling van vars vrugte binne skeepshouers 



Loriane.jpg

Lorian Yanc​lo

MSc Food Science

Effek van hitte behandelings op na-oes kwaliteit en raklewe van granaatvrugte en ariele