Postharvest Technology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Waardetoevoeging tot Granate

Ekonomiese waardetoevoeging van landbouprodukte ten opsitge van mark voorkeure.

waardetoevoeging.png

'n Breë definisie van waardetoevoeging is om die ekonomiese waarde van 'n produk op te stoot deur sy huidige plasing, tyd en vorm eienskappe te verander om by markvoorkeure te pas (Coltrain et al., 2000).

Ons dra by tot die ekonomiese waardetoevoeging van Suid-Afrikaanse groente en vrugte van plaas tot vurk op die volgende maniere: 

  1. Ondersteuning van oespraktyke deur vir die eerste keer 'n rypheidsindeks te definieer vir granate wat in Suid-Afrika verbou word. 
  2. Verbetering van bergingsvereistes deur ideale bergingsvoorwaardes en tydperke vir beide heel en geprosesseerde vrugte. 
  3. Rykdomskepping van reste deur die fitochemiese gehalte van vrugte en groente afval te bestudeer vir potensiële farmaseutiese gebruike.

*Coltrain D., Barton D. en Boland M. 2000. "Value Added: Opportunities and Strategies", Department van Landbou Ekonomie, Staatsuniversiteit van Kansas.