SOMERSKOOL in Datawetenskap en Rekenaardenke
HOU DIE DATUM OOP:
20 tot 31 Januarie 2020. Aansoeke open 21 Oktober
Venue:
Wilcocks-gebou, Universiteit Stellenbosch
Koste:
R1 500 per dag – sluit middagete, koffie/tee en een aandete in.
Formaat:
Lesings verweef met praktiese oefeninge
Vir wie:
Nagraadse studente, personeel en professionele persone
Wat behels dit:
Vier kortkursusse:
001 Software Engineering for Applied Mathematical Sciences (20-31 Januarie)
002 Ethical and governance aspects of data science (20-22 Januarie)
003 Introduction to Machine Learning with Python (20-24 Januarie)
004 Social Network Analysis with R (27-29 Januarie)
Let wel: Alle kursusse loop van 09:00 tot 16:30. Dit is dus nie moontlik om vir twee kursusse waarvan die datums oorvleuel, in te skryf nie.