Institutional-Strategy
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Institusionele Data

Header


Statutêre Verslae


Die Afdeling Inligtingsoorsigbestuur is verantwoordelik vir die inhandiging van die volgende verslae aan die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO), sowel as ander statutêre liggame:​

  • HEMIS-personeelstatistieke                        
  • HEMIS- nadoktorale statistieke
  • HEMIS-studentestatistieke
  • AIMS-statistieke
  • Statistieke oor kliniese opleidingstoekennings
  • Statistieke oor bepaalde ministeriële teikens
  • Statistieke oor verlengde graadprogramme (VGP's)                                                       
  • Statistieke oor onderwysinskrywing, opleiding en graduandi
  • Navorsing-en-ontwikkelingsvraelys

​Navrae:

Mr Leon Eygelaar
le@sun.ac.za
+27 21 808 4524​​