Information Governance
Welkom by Universiteit Stellenbosch
​​​​​​​​​

​​
Die Afdeling Inligtingsoorsigbestuur (IOB) ondersteun institusionele strategie, beplanning en beleidsontwikkeling.

IOB is ook verantwoordelik vir die vestiging van ’n raamwerk vir die bestuur van persoonlike inligting, asook die voorsiening van bestuursinligting, besigheidsanalise en ondersteuning vir besluitneming by die Universiteit Stellenbosch.​

Kliek vir 'n pdf kopie van ons portefeulje

(tans slegs in Engels beskikbaar)​

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​