Information Governance
Welkom by Universiteit Stellenbosch


​​​​​​​​​​​​​​​​​​​

Die US neem deel aan die volgende rangordelyste:​Klik h​​ier​​​​​

  • Times Higher Education World University Rankings (THE)
  • THE Emerging Economies Rankings
  • Academic Ranking of World Universities (ARWU), ook bekend as Shanghai Rankings
  • Clarivate Analytics, voorheen bekend as Thomson Reuters
  • THE Impact rankings for SDGs (from 2023)

Kliek hier vir meer inligting oor rangordes op IOB se SharePoint paneelbord 

SU_3rd_l.png   ranking_l.png


Ander rangordelyste soos die QS-wêrelduniversiteitsranglys (QS WUR), QS BRICS-universiteitsrangordelys (QS BRICS) en CWTS Leiden-rangordelys (CWTS Leiden) beoordeel ook jaarliks die US, hoewel ons nie aan die proses deelneem nie. Hierdie rangordelyste word gebaseer op opnames, navorsingsdatabasisse en ander openbare data wat nie deur die US self voorsien word nie.

THE Impak Rangordes ​​

Ons is huidiglik in die proses om data te versamel vir ons deelname aan die 2023 THE Impak rangordes vir SDGs​.  Die tydperk vir indiening van data is vanaf Maandag, 19 September tot 11 November 2022.

Ons deelname sal die universiteit se bydrae tot die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte van beide die VN sowel as die AU se Agenda 2063 uitwys en beklemtoon.

In die afgelope jaar alleen was universiteite regoor die wêreld verantwoordelik vir die verskaffing van oplossings en hoop vir van die wêreld se grootste uitdagings.

Alle deelnemende omgewings binne die Universiteit van Stellenbosch sal die geleentheid he om verslag te doen oor hulle Navorsing-, Opleiding-, Uitreik- en Rentemeesterskapsinisiatiewe..

Kontak asb vir Albe van Niekerk ​of Rene Robbertze​ indien u enige voorstelle of navrae het.




​Navrae:

Me René Robbertze
Stuur e-pos
​+27 21 808 4528​


 

    ​