Laser Research Institute
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Stellenbosch Laser Student Chapter

​​​     
         

Die Stellenbosch Laser Student Chapter (SLSC) bestaan uit nagraadse studente wat deel vorm van die Laser Research Institute (LRI) en is gestig in 2008 aan die Universiteit Stellenbosch. In dieselfde jaar het ons deel geword van die Optical Society of America (OSA) in die selfde jaar en het in die jaar 2010 met die international society for optics and photonics (SPIE) verbind geraak..


Een van ons sleutel fokus areas van die chapter is gemeenskapsinteraksie in die vorm van wetenskaps onderrig onder jeug en gemeenskaps onderrig. Verder streef ons daarna om optika en onderrig in onderwerpe van lig in samewerking met the LRI te bevorder en self bystand vir onderwysers in die klaskamer hiermee te bied.


Ons is toegerus om skole te besoek om 'n verskeidenheid van demonstrasies uit te voer met die doel om wetenskap (fisika veral) meer aanloklik te maak vir skool leerders.


Kontak ons gerus vir verdere inligting by SLSC@sun.ac.za​. Verder neem ons ook deel aan 'n reisigings dosent program en sal bly wees om van enige sprekers wat Stellenbosch, Suid-Afrika wil besoek.