Laser Research Institute
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​Welkom by die Instituut vir Laser Navorsing

​Die Instituut vir Laser Navorsing fokus op laser verwante navorsing en ontwikkeling in Suiderlike Afrika. Die groep spog met uitmuntende laser fasiliteite, wêreldklas navorsings projekte en 'n dinamiese kombinasie van studente, dosente en ander lede. Hierdie faktore kombineer om `n unieke en hoogs suksesvolle navorsings omgewing te skep.

Ons is die enigste gr​oep in Suiderlike Afrika wat 'n uitkomsgebaseerde universiteits program in Laser Fisika aanbied.


Die Instituut vir Laser Navorsing wil graag vir CapeLaser bedank vir die laservertonings wat hulle by sekere byeenkomste verskaf het