Biowiskunde Opsie 2: Ekologie Stroom
Page Content
Toelatingsvereistes:
-
Afrikaans of Engels (Huistaal of Eerste Addisionele Taal) 4
-
Wiskunde 6
-
Fisiese Wetenskappe 4
Eerste Jaar Minimum van 140 krediete |
Tweede Jaar Minimum van 133 krediete 117 krediete vanuit |
Derde Jaar Minimum van 133 krediete 101 krediete vanuit |
Biologie |
Biowiskunde |
Biowiskunde |
Fisika |
Biodiversiteit en Ekologie |
Biodiversiteit en Ekologie |
Rekenaarvaardigheid |
Wiskunde |
Wiskundige Statistiek |
Wiskunde |
Wiskundige Statistiek |
Wetenskaplike Berekening
|
Waarskynlikheidsleer en Statistiek |
Wetenskaplike Berekening |
|
Wetenskapkommunikasievaardigheid |
| |
|
PLUS ‘n keuse van Toegepaste Wiskunde of Wiskunde module(s) om 16 krediete op te maak. Jou keuse is afhanklik daarvan dat daar geen roosterbotsings is nie. |
PLUS ‘n keuse van die volgende derdejaarsmodules uit Biodiversiteit en Ekologie, Toegepaste Wiskunde, Wiskunde of Wiskundige Statistiek in 32 kredite op te maak. Let op dat die keuse afhanklik is van roosterbotsings.
|