'n BSc Honeurs is 'n een jaar graad na 'n Baccaleursgraad. Dit bied 'n verbreding van die fundamentele wiskundige basis wat in die voorgraadse wiskunde program ontwikkel word.
Toelatingsvereistes
'n BSc graad met Wiskunde as hoof vak, of 'n ekwivalente kwalifikasie word benodig om toegang tot die Honeursprogram te verwerf. 'n Punt van ten minste 60% vir Wiskunde 3 word vereis.
Fokus Areas
BSc Honeurs in Wiskunde
Vir meer inligting oor die Honeursprogram, verwys asseblief na die brosjure hieronder.
Sameroeper: Dr G. Boxall
BSc Honeurs in Wiskunde met 'n fokus in Biowiskunde
Vir meer inligting oor die Biowiskunde program, verwys asseblief na die relevante brosjure hieronder.
Sluitingsdatum: 30 September van die voorafgaande jaar van studie.
Sameroeper: Prof F. Nyabadza