Huidige en toekomstige graadprogramme in fakulteite wat met die Skool geassosieer word:
HonsBSc in Rekenaarwetenskap (fokusgebied: Datawetenskap) – bekendgestel in 2015.
HonsBCom Wiskundige Statistiek (fokusgebied: Datawetenskap) – bekendgestel in 2015.
Vir meer inligting, kontak Prof Paul Mostert: pjmos@sun.ac.za.
BCom Wiskundige Wetenskappe (fokusgebied: Datawetenskap) – eerste inname 2019.
Vir meer inligting, kontak Prof Paul Mostert: pjmos@sun.ac.za.
BIng in Data-ingenieurswese – eerste inname 2020.
Vir meer inligting, kontak Mr August Engelbrecht: august@sun.ac.za.
Vind 'n berig oor hierdie graad hier.
MIng in Bedryfsingenieurswese (fokusgebied: Datawetenskap) – eerste inname 2020.
Vir meer inligting, kontak Prof Andries Engelbrecht: engel@sun.ac.za.
Vind 'n inligtingsbrosjure hier.
Nagraadse Diploma in Bedryfsingenieurswese (fokusgebied: Datawetenskap) – eerste inname 2020.
Vir meer inligting, kontak Prof Andries Engelbrecht: engel@sun.ac.za.
Vind 'n inligtingsbrosjure hier.
Interdissiplinêre BSc (Stroom: Bioinformatika en Berekeningsbiologie) – eerste inname 2020.
Vir meer inligting, kontak Prof Hugh Patterton: hpatterton@sun.ac.za.
BDatSci (baccalaureusgraad in Datawetenskap) (ingedien vir goedkeuring en akkreditasie deur die HOGK, RHO en SAKO) – beplande eerste inname 2021.
Vir meer inligting, kontak Prof Paul Mostert: pjmos@sun.ac.za
Klik hier vir meer inligting.
HonsBSc en MSc in Bioinformatika en Berekeningsbiologie (ingedien vir goedkeuring deur SAKO)
Vir meer inligting, kontak Prof Hugh Patterton: hpatterton@sun.ac.za.
MSc in Masjienleer en Kunsmatige Intelligensie (ingedien vir goedkeuring en akkreditasie deur die DHOO, RHO en SAKO)
Vir meer inligting, kontak Dr Willie Brink: wbrink@sun.ac.za.
PhD in Bioinformatika en Berekeningsbiologie (ingedien vir goedkeuring deur die Universiteit Stellenbosch se senaat)
Vir meer inligting, kontak Prof Hugh Patterton: hpatterton@sun.ac.za.