Die sentrum het
gestandardiseer op Statistica vir algemene statistiese analises. Die
universiteit het ‘n kampuswye lisensie vir Statistica wat navorsers en studente
in staat stel om dit op persoonlike rekenaars te installeer. Al wat jy nodig het is ‘n geldige @sun.ac.za
e-pos adres. Resultate kan ook uitgevoer word na Excel of HTML formaat.
Ons gebruik ook ander meer
gespesialiseerde programme soos benodig.
Die volgende sagteware
pakette is beskikbaar vir statistiese analises:
Algemene software:
- Statistica
- SAS
- SPSS
- R
- Stata
Data
ontginning:
- Statistica
data miner
- SAS
Enterprise Miner
Tydreekse:
Eksperimentele beplanning:
- Statistica
Experimental Design (DOE)
- Design
Expert
Strukturelevergelyking-modelle(SEM):
Ander meerveranderlike
programme:
- PANELCHECK
- CONSUMERCHECK
- ExcelStat