Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Kreatiewe Uitsette en Innovasie

​​​​Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) het die Beleid vir die Evaluering van Kreatiewe Uitsette en Innovasie wat geproduseer is deur Suid-Afrikaanse Publieke Hoër Instellings(2017) in 2018, bekend gestel. Die volgende kategorieë word in die beleid ingesluit:

Kreatiewe Uitsette
  • Skone Kunste en Visuele Kunste
  • Musiek
  • Teater
  • Uitvoerende Kunste en Dans
  • Ontwerp
  • Film en Televisie
  • Literêre Kunste
Innovasie :
  • Patente
  • Planttelersregte

Belangrike dokumente:

​LET WEL:


Navorsers het nou die geleentheid om hulle kreatiewe uitsette vir die periode ​​2019 - 2021​ (n-3) in te dien by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) vir formele erkenning en subsidie-doeleindes.​

Die interne sluitingsdatum vir indien van hierdie uitsette is Vrydag, 5 April 2024. ​

Voltooi asb. die aanlyn vorm vir elke indiening:  https://redcap.sun.ac.za/surveys/?s=HWXJXJRHHNDAER43​ 

​Lees die FAQ-dokument hier.