Daar bestaan ʼn aantal eksterne befondsingsgeleenthede vir na-doktorale genote aangesien hierdie genootskappe dikwels nie voldoende is om die lewenskostes van ʼn na-doktorale genoot te dek nie. Voltydse personeellede (gashere) kan dus aansoek doen vir fondse ter aanvulling van hierdie genootskappe.