Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Na-doktorale genootskappe

​​​​Die subkomitees van die Navorsingskomitee befonds normaalweg jaarliks 'n beperkte aantal na-doktorale genootskappe, afhangend van beskikbare befondsing. Hierdie toekennings word aan voornemende gashere gemaak wat​ dan die posisies moet adverteer. Die genootskappe mag nie gelyktydig saam met 'n ander genootskap gehou word nie. Sien hieronder vir meer inligting oor befondsing van die subkomitees.




Kontak:​
user.pngShannon Faro
phone-call.png​ 021 808 4480