Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Na-doktorale genootskapprogram

Die na-doktorale genootskapprogramme bied 'n geleentheid vir onlangse PhD-afgestudeerdes om 'n navorsingsloopbaan te ontwikkel in hulle area van kundigheid. Na-doktorale genote het ook die geleentheid om gementor en opgelei te word vir navorsingsleierskap en akademiese posisies deur die leiding en advies van hulle gashere. 

 Wie kom in aanmerking:

  • Na-doktorale genote wat die afgelope vyf jaar 'n PhD verwerf het nie 'n voltydse betrekking het nie   
  • Alle nasionaliteite
Hierdie is 'n oproep-gebaseerde aansoek wat tydens verskillende intervalle deur die jaar beskikbaar gestel word.
149018470019475.png
Contact-.png

Lee-Anne Seymour
Telefoon: 021 808 2909

Riana Coetsee
Telefoon: 021 808 2580