Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​ANO Reisfonds

​​​​Die ANO Reisfonds bied fondse om 'n navorsingsbesoek oorsee (uitgaande) te onderneem of om as gasheer vir 'n senior internasionale besoeker aan die Universiteit Stellenbosch op te tree vir samewerkende navorsingsdoeleindes (inkomend). Die fokus is op vroeë loopbaan navorsers (besig met 'n PhD of binne 5 jaar na verwerwing van 'n PhD, of ekwivalente navorsingservaring), maar verdienstelike aansoeke van gevestigde navorsers sal oorweeg word. 

Wie kom in aanmerking: 
  • Voltydse C1 personeellede (permanent of op kontrak) en na-doktorale genote.
  • Personeel moet Suid-Afrikaanse burgers of permanente inwoners wees.
  • Na-doktorale genote moet 'n studiepermit hê, en moet ten minste vir 6 maande by Universiteit Stellenbosch aanbly na afloop van die reis. 
Die oproep vir die ANO Reisfonds aansoeke word twee keer per jaar beskikbaar gestel.

149018470019475.png
Contact- (27).png
Izel Gordon-Rossouw
Telefoon: 021 808 4985
1.png
2.png
Eerste sluitingsdatum: