Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Hierdie kontrak word gebruik waar ‘n kliënt ‘n spesifieke uitkoms, aflewerbare of produk vereis en intellektuele eiendom (IE) word normaalweg geskep. Die kontrak sal vir ‘n spesifieke periode geldig wees en het ‘n projekbegroting en werksplan. Bepalings rakende IE, projekaflewerbares, aanspreeklikhede, vertroulikheid,​ ens. word aangespreek. Die Universiteit verseker dat ‘n navorser se regte om die wetenskaplike resultate te publiseer, beskerm is. ​