Theology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Beyers Naudé Archive

Kontakbesonderhede​​

Fisiese adres​ ​Kaart​

Die​ Beyers Naudé Argief

Faculteit Teologie
171 Dorp Straat
Stellenbosch
7600
Suid Afrika

Tel: +27 21 886 8669 or +27 808 2069
Fax: +27 21 - 808-3251

​Pos Adres

Die Beyers Naudé Centre
Faculteit Teologie
Private bag X1

Matieland
7602
Suid Afrika​

​Die Ure

​Monday – Friday: 09:00 – 16:00 (as per prior arrangement)
(Closed on public holidays)
​​

Personeel

Dr Murray Coetzee

Tel: +27 21 808 2069
Tel: +27 083 7319 562
Epos: murraycoetzee@afrihost.co.za; murray@sun.ac.za ​


Background

Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie is ʼn Fakulteitsentrum vir navorsing en gemeenskapsinteraksie oor die tema geloof en publieke lewe. Die Sentrum reflekteer oor die rol van teologie in die publieke en omgewings van akademiese lewe, kerke en die wyer gemeenskap.​
​​

Die Sentrum vervul sy taak deur:

  • Fasilitering van intra-dissiplinêre, inter-dissiplinêre en trans-dissiplinêre gesprek oor ʼn verskeidenheid van publieke kwessies;
  • Mediasie van teenstrydige posisies oor kontensieuse publieke kwessies;
  • Toerusting en bemagtiging van geloofsgemeenskappe, akademiese rol-spelers sowel as instansies en publieke meningvormers en beleidmakers in verskeie sfere van die wyer gemeenskap.

 

Die Sentrum fokus op die volgende vyf  verwante temas:

  • Menswaardigheid en menseregte;
  • Geregtigheid, vrede en die integriteit van die skepping in globale kontekste;
  • Geloof en sosiale identiteit;
  • Geloof en wetenskap;
  • Verantwoordelike burgerskap.

 

Die Sentrum het onlangs ʼn Eenheid vir Godsdiens en Reg gevestig.

 

Die Sentrum bied ʼn aantal publikasies oor Publieke en Teologie sowel as programme in verskeie modi:

  • Mini-konferensies,
  • Simposia,
  • Colloquiums,
  • Etensuur-lesing,
  • Konferensies,
  • Konsultasies,
  • Openbare lesings,

ʼn Jaarlikse Beyers Naudé Lesing.

Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie is ʼn Fakulteitsentrum vir navorsing en gemeenskapsinteraksie oor die tema geloof en publieke lewe. Die Sentrum reflekteer oor die rol van teologie in die publieke en omgewings van akademiese lewe, kerke en die wyer gemeenskap.

 

Die Sentrum vervul sy taak deur:

  • Fasilitering van intra-dissiplinêre, inter-dissiplinêre en trans-dissiplinêre gesprek oor ʼn verskeidenheid van publieke kwessies;
  • Mediasie van teenstrydige posisies oor kontensieuse publieke kwessies;
  • Toerusting en bemagtiging van geloofsgemeenskappe, akademiese rol-spelers sowel as instansies en publieke meningvormers en beleidmakers in verskeie sfere van die wyer gemeenskap.

 

Die Sentrum fokus op die volgende vyf  verwante temas:

  • Menswaardigheid en menseregte;
  • Geregtigheid, vrede en die integriteit van die skepping in globale kontekste;
  • Geloof en sosiale identiteit;
  • Geloof en wetenskap;
  • Verantwoordelike burgerskap.

 

Die Sentrum het onlangs ʼn Eenheid vir Godsdiens en Reg gevestig.

 

Die Sentrum bied ʼn aantal publikasies oor Publieke en Teologie sowel as programme in verskeie modi:

  • Mini-konferensies,
  • Simposia,
  • Colloquiums,
  • Etensuur-lesing,
  • Konferensies,
  • Konsultasies,
  • Openbare lesings,

ʼn Jaarlikse Beyers Naudé Lesing.


​​​​Personeel​

Stigter en Hoof-Raadgewer van die Sentrum – Prof Russel Botman

Publikasies leerstoel – Dr Len Hansen

Menswaardigheid en Menseregte leerstoel – Prof Julie Claassens

Geloof en Sosiale Identiteit leerstoel – Dr Christo Thesnaar

Verantwoordelike burgerskap leerstoel – Prof Nico Koopman

Geregtigheid, Vrede en die Integriteit van die Skepping leerstoel – Prof Nico Koopman

Geloof en Wetenskap leerstoel – vakant

Eenheid vir Godsdiens en Reg – Prof Pieter Coertzen en Dr Mary-Anne Plaatjies Van Huffel

 

Navorsers:

Dr Xolile Simon

Dr Mary-Anne Plaatjies Van Huffel

Prof Robert Vosloo

Dr Xolile Simon

Prof Pieter Coertzen

Dr Trunette Joseph

Dr Chris Jones

Dr Leslie van Rooi

Dr Ockert Grundlingh

Dr Sarah Rowland-Jones.

 

Buitengewone professore van die Dissiplinegroep Sistematiese Teologie en Ekklesiologie:

Prof Will Storrar (Direkteur: Center of Theological Inquiry, Princeton, New Jersey, VSA)

Prof Heinrich Bedford-Strohm (Direkteur: Dietrich Bonhoeffer Research Centre for Public Theology, Bamberg Universiteit, Duitsland)

Prof Frits de Lange (Protestantse Teologiese Universiteit, Nederland)

Prof Bram van de Beek (Vrije Universiteit, Amsterdam, Nederland)

Prof John De Gruchy, (University van Kaapstad)

Prof Denise Ackermann (Universiteit van die Wes-Kaap)

Prof Piet Naudé (Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit, Port Elizabeth)

Prof Wentzel van Huyssteen (Princeton Theological Seminary, New Jersey, VSA)

Prof Rudolf von Sinner (Lutheran School of Theology [Escola Superior de Teologia – EST], Sao Paulo, Brasilië)

Prof Theo de Wit (Universiteit van Tilburg, Duitsland)

Prof Arne Rasmusson (Universiteit van Gothenburg, Duitsland)

Prof Eddy van der Borght (Desmond Tutu leersteol, Vrije Universiteit, Amsterdam, Nederland)

 ​

Ere-professor:

Prof Dr Wolfgang Huber.​