Kies jou taal: Engels Afrikaans

Personeel vrywilligerswerk

Hoe personeel betrokke kan raak:

  1. Personeel wat gretig is om in vrywilligerdiens betrokke te raak, word aangemoedig om 'n kursus oor vrywilligerdiens te doen wat gewoonlik in Oktober/ November elke jaar aangebied word.

  2. Personeel stel 'n organisatoriese plan op met riglyne vir hoe om in gemeenskappe betrokke te raak (ondersteuningspersoneel).

  3. Die geleentheid vir personeel om in geleenthede vir vrywilligers betrokke te raak, word geskep deur geleenthede soos Mandela Dag.

  4. Personeel stuur hulle eie geleenthede van stapel wat deur fakulteitsinisiatiewe geïmplementeer word.

  5. Personeellede ontvang 'n NQF 6 sertifikaat na voltooiing van die kursus.