Kies jou taal: Engels Afrikaans

Afdeling vir Sosiale Impak

​​​​​​Die Afdeling Sosiale Impak (ASI) dien as die US se eerste verwysingspunt vir personeel, studente en vennote wat betrokke wil wees in Sosiale Impak. Die ASI onderneem nie inisiatiewe nie, maar verskaf advies, leiding en ondersteuning en fasiliteer betrokkenheid.

Die ASI verskaf die volgende soorte ondersteuning: