Medical Physiology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Afdeling Geneeskundige Fisiologie

​MMed Kursusbeskrywing

Die Afdeling van Geneeskundige Fisiologie is verantwoordelik vir die Fisiologiese komponent van die MMed (Deel1) kursus as deel van spesialis opleiding in 'n verskeidenheid van gesondheidsdissiplines. Dit is 'n selfstudie kursus, wat al die fisiologiese sisteme dek, en dieselfde is vir alle student ongeag hulle spesialiteite.

Meer inligting in Engels beskikbaar. Kliek hier.