Information Governance
Welkom by Universiteit Stellenbosch


​​​​​​​​​​​​Die Sentrum vir Studente-inligtingstelselondersteuning bedryf die Universiteit Stellenbosch se studente-inligtingstelsel (SIS), koördineer die verdere ontwikkeling en instandhouding van die stelsel, en hanteer ook sekere versoeke vir inligting uit die SIS. Die Sentrum is verantwoordelik vir die bestuur van institusionele bedryfsprosesse, waaronder die instandhouding van die institusionele kurrikulum, sowel as studente-aansoeke, -toelating en -registrasie.​​

Verantwoordelikhede:

  • Moniteer en ondersteun SIS
  • Verseker datagehalte en -integriteit
  • Opleiding van SIS-gebruikers
  • Voer kernaksies uit soos per SIS-jaarkalender
  • Hanteer ad hoc-versoeke vir inligting
  • Implementeer SUNStudent, die nuwe studente-inligtingstelsel

Verwante Skakels


 

Navrae:

Me Kezia Gordon
Stuur e-pos
+27 21 808 9738​