Ek het geen duidelike riglyne ontvang oor hoe om aansoek te doen vir kraamverlof nadat ek navraag gedoen het spesifiek oor die proses nie. Ek is verwys na HR se webblad (waar ek die verlof aansoek vorm gekry het) en die 'benefits policy' waar die proses glad nie uiteengesit word nie. Nadat ek die vorm voltooi en aan my departement hoof gestuur het, was ek onder die indruk dat my verlof goedgekeur is net om 4 dae voor aanvang van my verlof uit te vind dat dit nie die geval is nie. Ek beveel aan dat die proses duidelik omskryf moet word ten minste op die aansoek vorm.
My pa is verlede jaar in Oktober oorlede. My ma moet 'n deel van sy pensioen ontvang. Ongeag vele versoeke, het my ma nog niks ontvang nie. Sy is geheel en al afhanklik van daardie betaling. Hoekom sloer dit so? Gee asb vir ons die naam en nommer van die persoon met wie ons moet praat, want ons kry geen antwoord op die eposse wat gestuur is in hierdie verband nie. My pa was David Frederick Walters en sy pensioennommer is CP500862A1
Telephone rang incessantly and was not responded to
Trying to submit an application for a position and cannot enter details of employment - have now tried to submit this application for the past 3 days!