Mechanical & Mechatronic Engineering
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Moontlike navorsingsonderwerpe

​​​​​​​

​Die NG Dip in Ingenieurswese vereis nie 'n projek of tesisnavorsing nie.

Die MIng Gestruktureerd vereis van studente om 'n navorsingsprojek te voltooi (besoek asb. die Projekte bladsy).

MIng Navorsing (Meganies en Megatronies) en Doktorale studente moet 'n navorsingstesis vooltooi as deel van hulle studies. 'n Lys van die tipiese navorsingstesisonderwerpe word hieronder gegee. Hierdie is nie al die beskikbare onderwerpe nie - ons lys net 'n paar om voornemende studente 'n idee te gee van die verksillende areas van navorsing wat in ons Departement gedoen word.

Op Meesters- en Doktorale vlak is befondsing nou verband aan 'n spesifieke tesis-onderwerp. Saam met elke onderwerp se beskrywing gee ons 'n aanduiding van befondsing vir daardie onderwerp (sekere voorwaardes is van toepassing).

Voornemende studente wat reeds deur die Departement aanvaar is vir nagraadse studie is welkom om die betrokke dosent te kontak rakende meer inligting rondom 'n onderwerp.

Besoek asb. die skakel hieronder om die lys van moontlike onderwerpe af te laai in pdf formaat.

Kliek MIng Navorsingsonderwerpe​​  vir onderwerpe (beskikbaar in Engels)