Mechanical & Mechatronic Engineering
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Projekonderwerpe - MIng Gestruktureerd

​​​​​​​​

​Op Meesters- en Doktorale vlak is befondsing nou verband aan 'n spesifieke tesis-onderwerp. Saam met elke onderwerp se beskrywing gee ons 'n aanduiding van befondsing vir daardie onderwerp (sekere voorwaardes is van toepassing).

Voornemende studente wat reeds deur die Departement aanvaar is vir nagraadse studie is welkom om die betrokke dosent te kontak rakende meer inligting rondom 'n onderwerp.

Besoek asb. die skakel hieronder om die lys van moontlike onderwerpe a​f te laai in pdf formaat.

MIng Navorsin​gsonderwerpe  (beskikbaar in Engels)