Extended Degree Program in Arts and Social Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​Eerste ontmoeting tussen VGP-personeel, studente en ouers.

Die eerste ontmoeting tussen VGP-personeel, studente en ouers is gehou op Vrydag 4 Februarie 2022 waar al die verpligte eerstejaarsvakke asook ander belangrike inligting bespreek was.

Klik op die blokke hier onder om die PowerPoint voorleggings van die ontmoeting af te laai:​

​​