Food Safety
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​Adviseurende Raad​

   Prof Stephen Forsythe.jpg 

Prof Stephen Forsythe

Afgetrede Professor in Mikrobiologie, Nottingham Trent Universiteit

Skrywer van “The Microbiology of Safe Food". 

​   Prof Mieke Uyttendaele.jpg

Prof Mieke Uyttendaele

Departement van Voedselveiligheid en VoedselKwaliteit, Universiteit van Ghent


   Prof Wilhelm Holtzapfel.jpg

Prof Wilhelm H​oltzapfel

President van die "International Com​​​​mission on Food Microbiology and Hygiene​"


​​​​​​​Tegniese Kundiges

​   Prof Frank Devlieghere.jpg

Prof  Frank Devlieghere​

Departement van Voedselveiligheid en VoedselKwaliteit, Universiteit van Ghent

Hy is die koördineerder van die na-akademiese kursus 'Kwaliteitsversekering in die voedselbedryf' en 'Verpakking van voedselprodukte'. Hy sorg dat die navorsings- en opvoedingsaktiwiteite van die universiteit relevant bly deur 'n noue samewerking met die voedselbedryf en sy verskaffers sowel as met die regering.

    ​Prof James Lindsay.jpg

Prof​ James Lindsay

Senior Nasionale Programleier, Voedselveiligheid en Kwaliteit, "USDA", VSA

Hy hou toesig oor en koördineer die "USDA" nasionale en internasionale navorsingsprojekte oor voedselveiligheid.​

   ​Prof Larry Beuchat.jpg

Prof Larry Beuchat

Uitnemende navorsingsprofessor en afgetrede direkteur van die Sentrum vir Voedsel-veiligheid, Universiteit van Georgia, VSA​


   ​Prof Pier Sandro Cocconcelli.jpg

Prof Pier Sandro Cocconcelli

Voorsitter van Voedselmikrobiologie aan die "Università Cattolica del Sacro Cuore"  (UCSC)

Hy is die Rektor se afgevaardigde vir die internasionaliseringsprojekte van dieselfde universiteit en die president van die "Centre for Higher Education Internationalisation" (CHEI) by UCSC, wat navorsing, opleiding en beleidsanalise bevorder en uitvoer om die internasionale dimensies van hoër onderwys te versterk.

​   Prof PS.jpg

Prof Pieter Swart 

Emeritus Professor in Biochemie , Departement van Biochemie, Universiteit Stellenbosch

Hy spesialiseer in voedselbiochemie.​