SPYS het ten doel om die lewens van al ons lede, deur die ondersteuning van 'n gesonde holistiese lewenswyse, te verbeter. Ons bied aanHatha joga, meditasie en filosofie om ‘n hoër bewussyn en geestelike welsyn te bereik.
Kontak Ons
Voorsitter: Axl-Louis Maas
Webwerf: www.spys.co.za
Epos: spyssu@gmail.com
Facebook: www.facebook.com/spyssu
Twitter: @spyssu
Ledegeld
R270 per jaar