Physiological Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​Programs_01_AFR_NEw logo copy.jpg​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​
BSc Menslike Lewenswetenskappe

Menslike Lewenswetenskappe bestaan uit twee strome, naamlik Biologie en Biologie met sielkunde en die volgende hoërskoolvakke is nodig vir toelating:

Spesifieke toelatingsvereistes:​​
Stroom 1: Biologie
Stroom 2: Biologie met Sielkunde
Afrikaans of Engels (Huistaal of Eerste Addisionele Taal) 
4
Afrikaans of Engels (Huistaal of Eerste Addisionele Taal) 
4
Fisiese Wetenskappe 
​​4
Fisiese Wetenskappe 
4

Wiskunde - As jy Wiskunde 114, 144 en Fisika 114, 144 gaan neem

OF ​

Wiskunde - As jy Wiskunde (Bio) 124 en Fisika (Bio) 134 gaan neem, 154

6



5

Wiskunde
5

Hierdie twee strome kan lei tot honneurs in Fisiologiese Wetenskappe, of as jy toepaslike keusemodules neem, lei hierdie stroom ook tot honneurs in Anatomie, Biochemie en Genetika. Vir meer inligting, kyk na die BSc Hons in Fisiologiese Wetenskappe program hieronder.


Keusemodules
1de jaar​​
Stroom 1: Biologie (140 krediete)
Stroom 2: Biologie met Sielkunde (148 krediete)
​Verpligte Modules:
Verpligte Modules:
​​​​​Biologie - 124(16), 144(16), 154(16)
Chemie - 124(16), 144(16)
Fisika (Bio) - 134(16), 154(16)
Wetenskap in Konteks - 178(12)
Wiskunde (Bio) - 124(16)
 
OF Aangepaste Kurrikulum 3
 
Biologie - 124(16), 154(16)
Chemie - 124(16), 144(16)
Fisika - 114(16), 144(16)
Wetenskap in Konteks - 178(12)
Wiskunde - 114(16), 144(16)
Biologie  - 124(16), 154(16)
Chemie - 124(16), 144(16)
Fisika (Bio) - 134(16), 154(16)
Sielkunde - 114(12), 144(12)
Wetenskap in Konteks - 178(12)
Wiskunde (Bio) - 124(16)

2de jaar
Stroom 1: Biologie (144 krediete)
Stroom 2: Biologie met Sielkunde (136 krediete)
Verpligte Modules  (krediete =112):
Verpligte Modules:
Biochemie - 214(16), 244(16)
Biometrie - 212(8), 242(8)
Fisiologie - 214(16), 244(16)
Genetika - 214(16), 244(16)
 
plus Keusemodules (krediete = 32)
 
Kies een van die onderstaande vakke:
Jy moet albei modules van jou gekose vak volg.

Anatomie - 214(16), 244(16) - ʼn Maksimum van 30 studente sal op meriete gekeur word vir Anatomie 214 en 244. Om in aanmerking te kom, moet jy ʼn 60%- gemiddeld vir die eerste jaar behaal, met 60% vir Biologie 124 en 154, onderskeidelik. Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe kan egter besluit om geen Natuurwetenskappe 48 student in ʼn bepaalde jaar te keur nie.

Mikrobiologie - 214(16), 244(16)
​​Biochemie -214(16), 244(16)
Biometrie - 212(8), 242(8)
Fisiologie - 214(16), 244(16)
Genetika - 214(16), 244(16)
Sielkunde - 213(8), 223(8), 243(8)

3de jaar
Stroom 1: Biologie (128 krediete)​​
Stroom 2: Biologie met Sielkunde (144 krediete)
Verpligte Modules (krediete = 64): 
Verpligte Modules:
Fisiologie - 314(16), 334(16), 344(16), 364(16)
 
plus Keusemodules (krediete = 64)
 
Kies een van die onderstaande vakopsies, naamlik Anatomie; of Biochemie en Bioinformatika; of Genetika.
​Jy moet al die modules van jou gekose vakopsie volg.

Anatomie - 314(16), 324(16), 344(16), 364(16)
Biochemie - 315(16), 323(8), 345(16), 365(16) EN
Bioinformatika - 312(8)

Genetika - 314(16), 324(16), 344(16), 354(16)
Kies een van die onderstaande twee opsies:
 
Opsie 1
Fisiologie - 314(16), 334(16), 344(16), 364(16) Genetika - 314(16), 344(16)
Sielkunde - 314(12), 324(12), 348(24)
 
Opsie 2
Fisiologie - 314(16), 364(16)
Genetika - 314(16), 324(16),344(16), 354(16)
​Sielkunde - 314(12), 324(12), 348(24)



Daar is ook twee nuwe strome in die BSc-program beskikbaar wat Fisiologie as hoofvak het: 

  • Toegepaste Medisinale Chemie
  • Stroom Biomediese Wiskundige Wetenskappe ​​

Sien asseblief die Universiteit Jaarb​​oek of die Fakulteit Natuurwetenskappe tuisblad vir meer inligting.

BSc Hons in Fisiologiese Wetenskappe
Programkode 59803 – 778 (120 credits) 

Spesifieke Toelatingsvereistes

  • ʼn BSc-graad met Fisiologie 314, 334, 344 en 364 met ʼn gemiddelde prestasiepunt van minstens 60% vir die vier modules.
  • Indien jy ʼn BSc-graad met Fisiologie op derdejaarsvlak by ʼn ander universiteit verwerf het en jy ʼn prestasiepunt van minstens 60% daarvoor behaal het, sal jou aansoek ook oorweeg word. In so ʼn geval sal jou punte behaal in Biochemiekursusse aan dieselfde universiteit ook in ag geneem word.
  • Sluitingsdatum vir aansoeke (Doen aanlyn aansoek by: http://www0.sun.ac.za/pgstudies/) is 31 Oktober van die voorafgaande jaar en dien alle toepaslike ondersteunende dokumente in. 

Duur van Program​

Die normale duur van die program is een jaar, maar onder buitengewone omstandighede, en na goeddunke van die departement, is dit moontlik om ʼn module te herhaal. Die program begin met die aanvang van die akademiese jaar.


Programstruktuur
Verpligte Modules (krediete = 90)
VaknommerModulekodeKrediete
Modulenaam
Semester
​​13237​
​774
20 ​
Metabolisme in Gesondheid en in Siekte
​1
​​13235 772
​20
Fisiologie en Patofisiologie
Beide
​54895
​776
​30
Navorsingsprojek in Fisiologiese Wetenskappe
Beide
​66192​
​781
​20
Navorsingsmetodologie in Fisiologiese Wetenskappe
Beide
Keusemodules (krediete = 30):

Die departementele personeel sal uit die onderstaande lys modules ter waarde van 30 krediete kies wat in die bepaalde jaar aangebied sal word.

13233
​771
10​Regenerative Physiology in Injury and Disease
​1
​13236
​773
10​Seinoordrag in Fisiologie en Patofisiologie
1​
11260​​
​775
​10
Stresfisiologie
1​
14067
780​10​Hematologie en Stolling
​1

Assessering en Eksaminering

Hierdie program word deurlopend geassesseer. Die prestasiepunt word bereken as ʼn geweegde punt volgens die kredietwaarde van elke module. Om hierdie honneursgraad suksesvol te verwerf, moet jy ʼn subminimum van 50% vir elke module behaal.​

Vir meer inligting oor die Honneurs program:

Prof Ben Loos

E-Pos: bloos@sun.ac.za

Tel: (021) 808 4388

MSc in Fisiologiese Wetenskappe 

Programkode 

59803 – 878 (180 credits)

Programbeskrywing

Selfstandige navorsing oor ʼn goedgekeurde onderwerp soos deur die betrokke studieleiers bepaal en wat tot ʼn tesis lei, word van jou vereis. Kyk ook na afdeling 2.2 in die Universiteit se jaarboek vir algemene inligting oor die MSc-graad in die Fakulteit Natuurwetenskappe. 

Programinhoud

Hierdie program bestaan uit ʼn 100%-tesis. ​

 

Verpligte Module

Vaknommer

Modulekode

Krediete

Modulenaam

Semester

59803

828

180

Tesis:  Fisiologiese Wetenskappe

Beide

 

Assessering en Eksaminering

Na voltooiing van die navorsingsondersoek moet jy ʼn tesis tot tevredenheid van die eksaminatore inlewer en ʼn mondelinge eksamen aflê.

PhD in Fisiologiese Wetenskappe

​​Programkode

59803 – 978 (360 credits)

Programbeskrywing

ʼn Proefskrif word vereis vir hierdie graad wat die resultate van jou selfstandige navorsing bevat. Kyk ook na afdeling 2.3 in die Universiteit se jaarboek vir algemene inligting oor die PhD-graad in die Fakulteit Natuurwetenskappe.

 

Vir meer inligting oor die MSc en PhD programme: 

Prof Anna-Mart Engelbrecht​

E-Mail: ame@sun.ac.za
Tel: (021) 808 4573​

SU_Physiological_Sciences_website.jpg