​​​Eerste ontmoeting tussen VGP-personeel, studente en ouers.

Die eerste VGP ontmoeting tussen VGP-personeel, studente en ouers het plaasgevind op Vrydag 4 Februarie 2022 waartydens al die verpligte eerstejaarsvakke asook ander belangrike inligting bespreek was.

Klik op die blokke hier onder om die PowerPoint voorleggings van die ontmoeting af te laai:

​​