Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Fondsbestuur

​​​

Beleggingsbestuur

Die US se beleggings word bestuur deur die Beleggingskomitee, wat ʼn sub-komitee van die Raad is.  Die US se lang-termyn fondse word belê volgens ʼn wêreldwye gebalanseerde mandaat. Die US se kort-termyn fondse word belê in die geld- en kapitaalmarkte.​